GEÏNSPIREER DEUR DIE GELIEFDE VOLKSVERHAAL

facebooktwitter
DIE VERHAAL VAN RACHELTJIE DE BEER

Nadat hul ossewa breek, word die De Beers gedwing om tydelik ’n heenkome te vind op ’n plaas in die Oos-Vrystaat. Dis winter, en soos die donker sneeuwolke oor die Drakensberge aanrol, word hulle deur tragedie getref.

Geïnspireer deur die geliefde volksverhaal wat van geslag tot geslag oorvertel word, herinner hierdie storie ons aan die krag van familiebande en onbaatsugtige liefde.

When their wagon breaks down, the De Beers are forced to find shelter on a local farm in the Eastern Free State of South Africa. Winter has arrived and, as dark clouds laden with snow start to roll in over the Drakensberg mountains, tragedy strikes.

Inspired by the beloved tale that has been passed down from generation to generation, this is a poignant story of hardship, sacrifice and selfless love set against the harsh backdrop of the South African bushveld during the 1800s.